For sale of townhouse in Mooivallei Park, Tlokwe City Council

R 950,000
$ 71,535

3 2

Mooivallei Park, Tlokwe City Council, North West

Townhouse For Sale in Mooivallei Park, Tlokwe City Council, North West

Ideale plekkie vir eerste huis kopers of afgetredenes. Hier waar stilte saak maak in 'n klein kompleks. Skakel gerus indien u meer navrae het sodat ons 'n afspraak kan maak om die plekkie te besigtig. Elektroniese hout motorhuis deure. Plaveisel voor garage tot teen dienspad en rondom die huis. Geen geute kombuiskaste soos per plan met ontbyt blad en bo kaste leiklip vloere muur teels in die kombuis. Buite braai en stoep geplavei. Veiligheids hekke diefwering plus alarm

Updated on 10 February 2016

Related ads


Contact