For sale of townhouse in Mooivallei Park, Tlokwe City Council

R 850,000
$ 62,220

3 2

Mooivallei Park, Tlokwe City Council, North West

Townhouse For Sale in Mooivallei Park, Tlokwe City Council, North West

Hierdie is 'n geleentheid wat u nie moet laat verby gaan nie. Daar is 'n beperkte hoeveelheid erwe beskikbaar om u eie plekkie te bou. Skakel gerus vir 'n afspraak. Staal oprol motorhuis deure. Plaveisel 800mm slegs rondom die soom van die huis. Geen geute kombuiskaste slegs onderkaste leiklip alle vloere geen muur teels. Standaard baddens. Standaard wasbakke.

Updated on 10 February 2016

Related ads


Contact