Die eiendom is in nystlroom/modimole gelee als op een erf. . Die eiendom bestaan uit n groot woonhuis wat 3slk bevat almal met matte- 1 on-suite, tv kamer, sitkamer, kombuis met ingeboude kaste en n spens, dubbel motor huis (genoeg plek vir nog enkel motorhuis langs huidige motorhuis) en dubbel skadunet afdak, met bediende toilet en kamer, klein stoepie voor die huis en agter n toegeboude stoep met oop teelvloerbuite agter deur. . Dan is daar 2 meenthuise op albei 2 slk 2 badkamers (1badkamer in elke huis is on-suite), sitkamer, eetkamer en kombuis, hoekie vi wasmasjiene en tuimeldroeer, als met ingeboude kaste en teel vloere, alby het ook stoepe voor die huise, 1 meenthuis het n motorhuis, die anne ene net n afdak langs die huis, elke meenthuis het ook elk sy eie privaat tuin. . Dan woonstel bestaan uit baie 1 groot slk met on-suite badkamer, in gebouede kaste, oop plan sit eetkamer en kombuis, met sy eie afdak en privaat tuin. Die hele wooneenheid is omhein met palisades voor die huise by hoofingang en beton muur rondom albei kante en agter erf. . I house, 2 town houses and 1 flatlet, all on one property for sale or to swop. . Area totaleeiendom (total land area) - 1769sqm. Area van die huidiglike hoof huis( main house)- 195. 70sqm. Area van bestaande buite geboue 59. 90sqm. Phase 1 (meenthuis 1)-(town house no 1 - 123. 93sqm. Phase 2 (meenthuis 2) town house no 2 - 105. 26sqm. Phase 3 (woonstel) flatlet - 54. 76sqm. . Totale area gebou- total built area - 556. 75sqm.