For sale of house in Mooivallei Park, Tlokwe City Council

R 9,900,000
$ 698,940

1,991sqm

Mooivallei Park, Tlokwe City Council, North West

House For Sale in Mooivallei Park, Tlokwe City Council, North West

Feitlik ten volle besette besigheidsgebou in mooivalleipark te koop!!oppervlakte van gebou 1989. 8 vierkante meter op 7082 vierkante meter erf. Bestaande uit 53 kamers, stoor, winkel en kantoor ruimte. Kontant vloei/ inkomste state beskikbaar. Nexor eiendomsagentskap sal u help om die regte eiendom te bekom vir elke klient. Nexor eiendom spesialiseer in top gehalte eiendomme asook die bemarking van studente behuising in potchefstroom. Puk , pukke ook bekend as noord wes universiteitn is een van die mees innoverende universiteite in suid afrika. Potchefstroom is vanaf 1997 die gasheer van aardklop kunstefees. Nexor eiendomme sal u as voornemende klient assisteer met die vind van u eiendom.

Updated on 23 May 2018

Related ads


Contact