For sale of house in Mooivallei Park, Tlokwe City Council

R 1,950,000
$ 137,670

3 3 208sqm

Mooivallei Park, Tlokwe City Council, North West

House For Sale in Mooivallei Park, Tlokwe City Council, North West

Lieflike huis met soliede kiaathout kaste. Baie ekstras soos rakke. Huis gebou vir eienaars self maar eienaar het skielik siek geword en moet baie kleiner gaan. Sonpanele wat elektrisiteit spaar. Sterk boorat vir tuin met gerekenariseerde besproeiing. Kanaal loop voor die huis verby. Huis le noord wat die huis heerlik sonnig maak in die winter. Gas stoof met elektriese oond. Genoeg muurproppe. Buitekamer met toilet en stort wat ideal is vir oppasser. Die onderste badkamer is so ontwerp ddat 'n rolstoel kan in ry. Ideaal vir 'n verswakte bejaarde.

Updated on 06 May 2016

Related ads


Contact